Nipah-virusuitbraak in Indië gemonitor
INDIë. – Gesondheidsowerhede in Indië het onlangs ’n uitbraak van die Nipah-virus in die Wes-Bengale-staat bevestig. Die virus, wat van vrugtevlermuise en diere soos varke na mense oordraagbaar is, kan ook van mens tot mens versprei. Dit het reeds tot kwarantynmaatreëls vir kontakpersone en streng gesondheidsmaatreëls by hospitale gelei. Tans is geen spesifieke behandeling of … Continue reading Nipah-virusuitbraak in Indië gemonitor
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed