Nog 2 mans vas ná moord op e-taxibestuurder in Pretoria

GAUTENG. – Die polisie het nog twee manlike verdagtes, onderskeidelik 30 en 26 jaar oud, in hegtenis geneem in verband met die moord op Isaac Satlat (23), ’n e-taxibestuurder, wat op 11 Februarie in die Proklamasieheuwel-gebied in Pretoria vermoor is. Hulle sluit by ‘n verdagte (25) aan wat reeds vroeër vasgetrek is. Al drie sal … Continue reading Nog 2 mans vas ná moord op e-taxibestuurder in Pretoria