Nog ‘n bejaarde tydens plaasaanval dood, vrou in hospitaal
Let wel – inligting is bygevoeg LIMPOPO. – At Mahne (77) het Saterdagaand sy lewe in ‘n plaasaanval in Baltimore verloor. Sy vrou Pietro is met beserings in die Ellisras-hospitaal opgeneem. Luidens ‘n verklaring deur kol. Malesela Ledwaba het die Tolwe-polisiekantoor ‘n soektog na twee gewapende verdagtes geloods. Die bejaarde man het omstreeks 16:00 die … Continue reading Nog ‘n bejaarde tydens plaasaanval dood, vrou in hospitaal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed