Nóg ‘n kerk in Mpumalanga beroof
MPUMALANGA. – Die Calcutta-polisie ondersoek ‘n sakeroof ná nog ’n gewapende rooftog Sondag omstreeks 12:40 by ‘n kerk in dié provinsie. Nuusflits het reeds oor verskeie rooftogte by kerke regoor die land berig. Brig. Donald Mdhluli, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring die gemeentelede was by ’n kerkdiens toe twee vermomde, gewapende mans die kerkgebou ingestorm … Continue reading Nóg ‘n kerk in Mpumalanga beroof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed