Nog ’n persoon is gisteraand na bewering van sy motorfiets afgery. Die ongeluk het op pad na Roodepan gebeur.
André Joemat, waarnemende bestuurder van ER24, sê ER24 het die bestuurder van die motorfiets hospitaal toe gebring. Niemand anders is beseer nie.