Nog 2 polisiehonde se lot onder die soeklig
GAUTENG. – Die lot van nog twee polisiehonde, Cyrus en Quintin, het onder die soeklig gekom nadat nuwe bewerings oor hul behandeling by die Roodeplaat- honde-opleidingseenheid van die polisie na vore gekom het. Ian Cameron, die voorsitter van die portefeuljekomitee oor polisie, sê mediese rekords van Cyrus, ’n swart Labrador wat as ’n dwelmopsporingshond by … Continue reading Nog 2 polisiehonde se lot onder die soeklig
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed