Nog twee verdagtes vir moord op 5-jarige vas

Nuusflits, Uitgawe 1,543, Tuesday 21 May 2024 PRETORIA, GAUTENG. – Nog twee verdagtes, 29 en 30 jaar, is Maandag in die Tshwane-distrik vir die moord op Ditebogo Phalane (5) in hegtenis geneem. Een van die verdagtes is vermoedelik op borg uit op aanklag van kaping, poging tot moord en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen. … Continue reading Nog twee verdagtes vir moord op 5-jarige vas