Nuutste oor Meades

Lees ook :

Louis Meades (46), wat vir poging tot moord, ontvoering en die oortreding van ’n gesinsgeweldbevel teregstaan, het Donderdag weer in die Kimberleyse landdroshof verskyn.

Meades, wat al dae lank agter tralies deurbring en in afwagting is vir die uitspraak op sy borgaansoek, gaan weer nie vandag huis toe nie.

Die saak is uitgestel tot 18 Februarie 2019. Landdros Dolly Makoto het nog nie haar besluit geneem nie.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App