Nuwe Edukite-hulpmiddels aan skole oorhandig

Lees ook :

KIMBERLEY. – Die LUR vir onderwys in die Noord-Kaap, McCollen Jack, het vanmiddag, as deel van die Maths and Science Enrichment through ICT Integration-program, nuwe hulpmiddels aan onderwysers oorhandig.

Geoffrey van der Merwe, woordvoerder van die onderwysdepartement, sê hulle brei die program, Edukite, hierdie jaar uit. Ons het vandag Edukite-hardeware en programmatuur vir wiskunde en natuurwetenskap oorhandig.

Die oorhandiging het by Hoërskool Noord-Kaap plaasgevind.

Foto: McCollen Jack

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief