Nuwe wet erken e-hailing as openbare vervoer
Die regering het die Nasionale Grondvervoerwysigingswet en die gewysigde regulasies oor e-hailing (Uber, Bolt, ens.) in die Staatskoerant gepubliseer. Die nuwe wet erken e-hailing-dienste amptelik as ’n aparte kategorie van openbare vervoer. Alle openbare vervoeroperateurs, insluitend e-hailing, moet geldige bedryfspermitte hê. Bestuurders moet die nodige dokumentasie indien, waarna die provinsiale reguleringsentiteit aansoeke sal verwerk voordat … Continue reading Nuwe wet erken e-hailing as openbare vervoer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed