Ondersoek na 17 SA’ners in Oekraïne/Rusland-konflik bevestig
GAUTENG. – Die Valke het bevestig dat ’n ondersoek aan die gang is om vas te stel of enige beweerde misdrywe, insluitend mensehandel, onwettige werwing, uitbuiting of bedrog, bygedra het dat 17 Suid-Afrikaanse mans glo in die Oekraïne/Rusland-konflik vasgevang is. Twee Zuma-susters het sake oopgemaak. Die Valke bly in kontak met die klaers en familielede … Continue reading Ondersoek na 17 SA’ners in Oekraïne/Rusland-konflik bevestig
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed