Ongeluk by Burger King verkeerslig – pad toe

Lees ook :

’n Vragmotor en ’n silwer Mercedes was omstreeks 10:00 Vrydagoggend in ’n botsing betrokke by die verkeerslig by Burger King.

Dit is nie duidelik wat die oorsaak van die ongeluk was nie. Volgens ’n familielid van die bestuurder is sy skoonma met ligte nekbeserings deur die nooddienste na die hospitaal geneem.

Die pad voor Burger King is tans versper, gebruik asb. ’n alternatiewe roete.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App