Twee voertuie was Vrydagoggend in ’n botsing betrokke net voor die brug, op pad na die Flamingo Casino op die N12.
Oorsaak onbekend
Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie.
Behandel deur ER 24
Die pasiënte is op die toneel deur ER 24 behandel. “Hulle het nie ernstige beserings opgedoen nie,” sê Albert Hensberg, bestuurder van ER 24.