Neem kennis van ‘n ongeluk op die N8 net buite Petrusburg.
‘n Coca Cola-vragmotor het na bewering sy vrag verloor. Wees bedag daar is baie glas aan die linkerkant van die pad in die rigting van Kimberley lê.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.