‘n Bakkie en ‘n motor het omstreeks 17:00 vanmiddag teen mekaar gebots.
André Joemat, van ER24, sê die motor wou afdraai na die hokkieveld, toe die bakkie agterin die motor vasry. “Drie pasiënte is deur Emer-G-Med hospitaal toe geneem.”