Onteieningswetsontwerp deur president geteken
Praat saam: Hoe voel jy oor die wet wat geteken is? President Cyril Ramaphosa het vandag, 23 Januarie 2025, die omstrede onteieningswet wat in ooreenstemming met die Grondwet is, geteken. Vincent Magwenya, woordvoerder vir die president, sĂȘ artikel 25 van die Grondwet erken onteiening as ‘n noodsaaklike meganisme vir die staat om iemand se eiendom, … Continue reading Onteieningswetsontwerp deur president geteken
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed