Die Tafel Lager Griekwas het onlangs hulle gimnasium opgradeer.
“Ons is baie bly om ons spelers en bestuur van die nodige fasiliteite te kan voorsien om ons kondisioneringsprogram na die volgende vlak te neem,” sê Brent Janse van Rensburg, hoof-afrigter van Tafel Lager Griekwas.
