Optrede geëis ná boelievoorval by Hoërskool Milnerton
WES-KAAP. – Fight Against Crime South Africa (FACSA) eis geregtigheid ná ‘n boelievoorval by Hoërskool Milnerton in Kaapstad . FACSA het ‘n video-opname van die voorval gedeel. FACSA sê voorts die leerlinge wat by die voorval betrokke was, moet onmiddellik hangende ‘n verdere ondersoek geskors word, sonder verskonings, vertraging of toegeeflikheid. In ’n verklaring is … Continue reading Optrede geëis ná boelievoorval by Hoërskool Milnerton
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed