Pa in hof nadat dogter (4) met beserings aangetref is
GAUTENG. – ’n Man (32) verskyn vandag op aanklagte van poging tot moord op sy dogter (4) in die Protea-landdroshof. Lt.kol. Mavela Masondo, polisiewoorvoerder, sê in ‘n verklaring die polisie is Woensdag na ‘n klagte van beweerde kindermishandeling in Eldorado Park ontbied. Met hul aankoms by die adres is hulle na ’n hut in die … Continue reading Pa in hof nadat dogter (4) met beserings aangetref is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed