Paroolgangers onopspoorbaar – DA vra paroolhervorming

Byna 28 000 paroolgangers in die land is tans onopspoorbaar. Volgens die DA is dit onaanvaarbaar en bewys dat die paroolstelsel gefaal het. Die DA stel voor dat elektroniese monitering verpligtend gemaak word vir alle geweldsparoolgangers as deel van ‘n moderne gemeenskapskorreksiestelsel. Volgens DA-leier Geordin Hill-Lewis sal die party die portefeuljekomitee oor korrektiewe dienste nader … Continue reading Paroolgangers onopspoorbaar – DA vra paroolhervorming