PAS BEKEND: 5 mense oorboord 47 seemyl van Mosselbaai
WES-KAAP. – ’n Soek-en-reddingsoperasie is aan die gang nadat vyf mense sowat 47 seemyl van Mosselbaai af in die see beland het. ‘n Betroubare bron het aan Nuusflits gesê die voorval het in die omgewing van die Petro SA Platform gebeur en dat drie persone, wat vermoedelik dood is, uit die water gehaal is. Volgens … Continue reading PAS BEKEND: 5 mense oorboord 47 seemyl van Mosselbaai
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed