PAS BEKEND: Dwelm-laboratorium van ongeveer R100 miljoen op plaas ontdek

NOORDWES. – Die polisie se nasionale hoofkantoor-misdaadintelligensie het ‘n dwelm-laboratorium ter waarde van ongeveer R100 miljoen ontdek. Volgens brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, is die misdaadtoneel op Gedeelte 45 van die plaas Brakspruit, in Swartruggens. Mathe sê kol. Adéle Myburgh en lt.kol. Amanda van Wyk is reeds na die toneel op pad. Nuusflits sal daaroor … Continue reading PAS BEKEND: Dwelm-laboratorium van ongeveer R100 miljoen op plaas ontdek