PAS BEKEND: Twee polisielede doodgeskiet tydens vervoer van verdagte
GAUTENG. – Twee polisielede is kort gelede in Florida doodgeskiet, terwyl hulle besig was om ’n verdagte vanaf die hof te vervoer. Volgens lt.kol. Mavela Masondo is hy op pad na die toneel. Verdere besonderhede sal verskaf word sodra meer inligting beskikbaar is.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed