PAS BEKEND: Voormalige polisiegeneraal in hegtenis
GAUTENG. – ’n Voormalige polisiegeneraal (57) is in hegtenis geneem, nadat meer as 100 rondtes ammunisie wat deur die polisiediens uitgereik is, onder meer R5- en 9 mm-ammunisie, na bewering onregmatig in sy besit gevind is. Hy sal na verwagting vandag op ’n aanklag van onregmatige besit van ammunisie ingevolge die vuurwapenbeheerwet in die Johannesburgse … Continue reading PAS BEKEND: Voormalige polisiegeneraal in hegtenis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed