Pastoor in hegtenis ná baba se moord en beweerde verkragting

GAUTENG. – ’n 36-jarige pastoor wat gesoek is in verband met die moord op ’n vier maande oue baba en die beweerde verkragting van haar 43-jarige ma, is Saterdagmiddag in Diepsloot in hegtenis geneem. Kol. Dimakatso Nevhuhulwi, polisiewoordvoerder, sê die man is ná ’n intensiewe ondersoek deur speurders en misdaadintelligensie opgespoor waar hy in ’n … Continue reading Pastoor in hegtenis ná baba se moord en beweerde verkragting