Persoon doodgeskiet, ‘spikings’ duur voort

GAUTENG. – ‘n Man is Sondag op die N14, naby die R114-pad, doodgeskiet nadat hy stilgehou het. VroeĆ«r die aand is nog twee voertuie op dieselfde hoofweg deur skerpgemaakte penne beskadig. Die oorledene en sy meisie was in hulle voertuig, waar hulle op die kant van die pad stilgehou het. Die man is doodgeskiet en … Continue reading Persoon doodgeskiet, ‘spikings’ duur voort