Persoon nou net voor Riviera Spar raakgery

Lees ook :

Foto: Tania Coetzee
Foto: Tania Coetzee

‘n Persoon is nou net voor Riviera Spar deur vermoedelik ‘n taxi omgery. ER24, geassisteer deur ander nooddienste, probeer tans die persoon se lewe red. FiND iT hou jou op hoogte. Kyk asb. uit as jy daardie pad moet ry.