Phala Phala-ondersoek: Onafhanklike paneel vind prima facie-bewyse teen president Cyril Ramaphosa

NEEM KENNIS: Die berig is ‘n brekende nuusstorie met nuwe inhoud wat bygeplaas word – alles op een plek. Die onafhanklike paneel onder voorsitterskap van die afgetrede hoofregter Sandile Ngcobo het bevind dat president Cyril Ramaphosa ’n saak het om te beantwoord in verband met die Phala Phala-diefstal. In die verslag wat Woensdagaand uitgereik is, … Continue reading Phala Phala-ondersoek: Onafhanklike paneel vind prima facie-bewyse teen president Cyril Ramaphosa