Polisie bevestig afdanking van nou voormalige genl.maj. Feroz Khan

GAUTENG. – Die polisiediens het die afdanking van generaal-majoor Feroz Khan bevestig. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê Khan is ingevolge regulasie 9(7)(b) van die polisie se dissiplinêre regulasies as ontslaan beskou. Khan het versuim om voor die aangewese senior beampte te verskyn wat verantwoordelik is vir die hantering van die versnelde dissiplinêre proses. Die … Continue reading Polisie bevestig afdanking van nou voormalige genl.maj. Feroz Khan