Polisie-Nyala by Empolweni uitgebrand

WES-KAAP. – ‘n Nyala van die polisie is Woensdagaand omstreeks 20:40 deur betogers in Baden Powell-rylaan by die Empolweni- onwettige nedersetting aan die brand gesteek. Die voorval word ondersoek. Kapt. Frederick van Wyk sê aan Nuusflits Makhaza‑polisiebeamptes het ’n saak van poging tot moord, openbare geweld en kwaadwillige beskadiging van eiendom geregistreer. Polisielede van die … Continue reading Polisie-Nyala by Empolweni uitgebrand