Polisie ondersoek skietery by huis

GAUTENG. – Wiandre Pretorius het vanoggend (Donderdag) ongedeerd ontsnap, toe daar kort voor 10:00 deur verdagtes by sy huis in die Dawnpark-polisiëringsgebied, Boksburg, op hom geskiet is. Kol. Dimakatso Nevhuhulwi, woordvoerder van die polisie, sê dat die slagoffer besig was om by sy huis in te ry toe hy deur onbekende verdagtes in ’n wit … Continue reading Polisie ondersoek skietery by huis