Polisie oorweeg regstappe teen sakeman oor aantygings van o.a. ‘n moordopdrag
KWAZULU-NATAL. – Die polisie in dié provinsie sê daar word sterk aanstoot geneem oor wat beskryf word as Calvin Mojalefa Mandlakapheli Mathibeli, van Calvin and Family Security Services, se “kwaadwillige en ongegronde” aantygings deur dié sakeman op sosiale media. Hy beweer onder meer dat lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi ‘n opdrag uitgereik het om hom te laat … Continue reading Polisie oorweeg regstappe teen sakeman oor aantygings van o.a. ‘n moordopdrag
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed