Polisie sê bestuurder in aanhouding nadat polisievrou sterf

NOORDWES. – Akilesh Gupta (23), die bestuurder van ‘n BMW-sportnutsvoertuig, is ná ‘n voorlopige ondersoek in hegtenis geneem nadat AO Eunice Nortman (53) dood is nadat sy Maandag 19 Oktober deur ’n voertuig getref is. Nortman was verbonde aan misdaadintelligensie in die Noordwes. Gupta het Woensdag in die Lichtenburg-landdroshof verskyn en bly in aanhouding tot … Continue reading Polisie sê bestuurder in aanhouding nadat polisievrou sterf