Polisie vra hulp om vermiste 14-jarige op te spoor

OOS-KAAP. – Die Walmer-polisie en die eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS) vra die publiek se hulp om ‘n 14-jarige tiener wat op 8 Oktober omstreeks 18:00 laas gesien is, op te spoor. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, sê Allegra Styles was in ‘n roomkleurige bostuk en blou denimbroek geklee. ’n Familielid … Continue reading Polisie vra hulp om vermiste 14-jarige op te spoor