Polisiehoë in hof oor beweerde verkragting en seksuele voorbereiding
GAUTENG. – Lt.genl. Shadrack Mongo Sibiya (59), die geskorste adjunk- nasionale kommissaris van die SAPD vir misdaadopsporing het vandag op aanklagte van verkragting, mensehandel en seksuele voorbereiding van ‘n kind in die Randburg-landdroshof verskyn. Die generaal staan tereg op vyf aanklagte, waaronder verkragting, mensehandel, die aanmoediging van die seksuele voorbereiding van ’n kind en twee … Continue reading Polisiehoë in hof oor beweerde verkragting en seksuele voorbereiding
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed