Polisiereservis oorleef 16 skote, net om glo eie lewe te neem
GAUTENG. – Wiandre Pretorius (41) het glo sy eie lewe by ’n vulstasie in Brakpan aan die Oos-Rand geneem. Nuusflits het Donderdag berig Pretorius het ongedeerd ontsnap, toe daar kort voor 10:00 deur verdagtes by sy huis in die Dawnpark-polisiëringsgebied, Boksburg, op hom geskiet is. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, het in ‘n verklaring bevestig … Continue reading Polisiereservis oorleef 16 skote, net om glo eie lewe te neem
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed