Polisiesersant en Tembisa-hospitaalbeampte in hegtenis ná R100 000 oorhandig is
Nuusflits, Uitgawe 2,095, Monday 24 November 2025 GAUTENG. – ’n Polisiebeampte (41), verbonde aan die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke, en ’n Tembisa-hospitaalbeampte (53) verskyn vandag op aanklagte van korrupsie in die Pretoria-landdroshof. Luidens ‘n verklaring Sondag deur brig. Thandi Mbambo, Valke-woordvoerder, is ’n ondersoeker deur die verdagte polisiesersant genader, wat aangedui het die hospitaalbeampte wou met … Continue reading Polisiesersant en Tembisa-hospitaalbeampte in hegtenis ná R100 000 oorhandig is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed