Polisievroue in video gearresteer

VRYSTAAT. – ‘n Vroulike konstabel en sersant, verbonde aan die Heidedal-polisiestasie in Bloemfontein, is Donderdag op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer, deur die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) gearresteer. Lizzy Suping van Opod sĂȘ aan Nuusflits die arrestasie spruit voort uit ‘n insident soos voorheen op 19 Januarie oor berig is. Beide … Continue reading Polisievroue in video gearresteer