Privaatvervolgingseenheid gaan stappe ná vals beskuldigings neem

AfriForum se Privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel tree namens die skoolhoof en skoolopsigter op, wat tydens die Bergview College-debakel in Matatiele valslik van verkragting en/of seksuele aanranding van ‘n minderjarige meisie beskuldig is. Dit kom nadat die NVG bevestig het daar gaan geen vervolging ingestel word nie, aangesien geen bewyse gevind kon word … Continue reading Privaatvervolgingseenheid gaan stappe ná vals beskuldigings neem