R350 miljoen se tik-laboratorium ontdek

MPUMALANGA. – ‘n Laboratorium vir die vervaardiging van kristalametamfetamien (ook bekend as tik), met ‘n geskatte waarde van R350 miljoen, is Vrydag op ‘n plaas in Volksrust afgebreek. Vyf buitelanders, onder meer van Noord-Amerika, is in hegtenis geneem. Kol. FP Maphanga, polisiewoordvoerder, sê in ’n verklaring die polisie het vinnig opgetree ná ’n wenk oor … Continue reading R350 miljoen se tik-laboratorium ontdek