Nkuna en voormalige polisiebeampte vandag gevonnis vir Mogashoa-dubbelmoord

Nuusflits, Uitgawe 2,377, Wednesday 2 September 2026 Luister hier onder na ‘n stemnota van Lucky en Sabeilewe Mogashoa se dogter wat slegs een jaar oud was toe haar ouers voor haar vermoor is. GAUTENG. – Die veroordeelde reeksmoordenaar Rassie Hlabirwa Nkuna en die voormalige polisiebeampte Jacob Mothibe Chego verskyn vandag (2 September) in die Pretoria-hooggeregshof … Continue reading Nkuna en voormalige polisiebeampte vandag gevonnis vir Mogashoa-dubbelmoord