Rebel Run 2019

Lees ook :

Die Rebel Run 2019 vind op 30 Maart 2019 plaas. Die inskrywingsgeld is R80 per persoon. Daar is braaigeriewe, so maak seker jy bring ‘n vleisie saam. ‘n Kontantkroeg is ook beskikbaar en die dag se program het verskeie vermaaklikhede en musiek.

Kontak gerus hierdie persone vir enige navraag: Petro 079 872 9079 of Tinus 082 822 5101

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief