Op stemdag 2024 sal jy net toegelaat word om te stem waar jy geregistreer is. Dit is deel van ‘n nuwe wet wat vir die eerste keer in hierdie verkiesing sal geld. Elke stemgeregtigde Suid-Afrikaner moet dus seker maak dat sy of hy reg geregistreer is om in 2024 te kan stem.
Besoek op die 18de & 19de November 2023 jou stemlokaal vanaf 08:00 tot 17:00 om te registreer, óf registreer aanlyn by check.da.org.za.
*ADVERTENSIE
*Die spesifieke politieke party het vir dié advertensie betaal.
Lees ook: 3️⃣ days until registration weekend!