Reuben se ma hoop steeds

LIMPOPO. – Reuben Marsburg (22) het op 26 November spoorloos verdwyn. Polisiewoordvoerder, brig. Hlulani Mashaba, het Saterdag aan Nuusflits gesê ‘n liggaam is ontdek, soos voorheen berig is, en dat verdere ontleding nodig is om die identiteit te bevestig. Reuben se ma het gisteraand in ‘n sosialemediaplasing gesê hulle hou steeds aan hoop vas. Sy het bevestig … Continue reading Reuben se ma hoop steeds