Russell Brand skuldig aan verkragting en seksuele aanranding

Nuusflits, Uitgawe 2,442, Friday 6 November 2026 LONDEN. – Die Britse akteur en komediant Russell Brand is Donderdag (5 November) in ’n Londense hof skuldig bevind aan een aanklag van verkragting en drie aanklagte van seksuele aanranding. Die vier skuldigbevindings hou verband met vier vroue en voorvalle tussen 2004 en 2009. Brand is ná die … Continue reading Russell Brand skuldig aan verkragting en seksuele aanranding