Russiese aanvalle in Oekraïne duur voort

Lees ook :

Russiese aanvalle in Oekraïne duur voort fotokrediet: Canva

OEKRAÏNE. – Rusland het Oekraïense infrastruktuur met 653 hommeltuie en 51 vuurpyle geteiken.

Lees ook: 4 in hegtenis wat appel en vla op Britse kroonjuwele gooi

Die aanvalle kom terwyl vredesamesprekings om die oorlog te beëindig steeds aan die gang is.

Volgens Oekraïne is energiefasiliteite in agt streke in die aanvalle getref en die streke is gevolglik sonder elektrisiteit.

Rusland het gesê militêre industriële fasiliteite, energie- en hawe -infrastruktuur is geteiken.

Bronne: BBC, ABC NEWS, The Independent

Lees ook: 4 in hegtenis wat appel en vla op Britse kroonjuwele gooi

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief