Rustie veg ná beroerte vir haar lewe
NOORDWES. – Chrisi Pretorius, ‘n gr. 8-leerling van die Hoërskool Rustenburg is tans in die intensiewe sorgeenheid (ICU) waar sy behandel word nadat sy op 29 Julie ‘n beroerte gehad het. Die skool het op sosiale media gesê die Rustie-gemeenskap dra Chrisi en haar familie in hul gebede en vertrou op krag, genesing en hoop … Continue reading Rustie veg ná beroerte vir haar lewe
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed