SA pensioenarisse in haglike finansiële toestand

Slegs onder ’n vyfde van alle Suid-Afrikaanse-pensioenarisse, wat bo die ouderdom van 60 is ontvang maandeliks ’n privaat pensioen. Die nuwe ouderdomstoelae vanaf die regering kan selfs verligting bied aan diegene wat privaat pensioenarisse is. Baie privaat pensioenarisse ontvang minder as R6000 per maand, wat minder as ’n kwart...

Slegs onder ’n vyfde van alle Suid-Afrikaanse-pensioenarisse, wat bo die ouderdom van 60 is ontvang maandeliks ’n privaat pensioen.

Die nuwe ouderdomstoelae vanaf die regering kan selfs verligting bied aan diegene wat privaat pensioenarisse is. Baie privaat pensioenarisse ontvang minder as R6000 per maand, wat minder as ’n kwart van die gemiddelde Suid-Afrikaanse salaris is.

BankServAfrica het die private pensioengegewens van die ouer bevolking ontleed om meer insig in die pensioeninkomste te verkry.

Bron: Fin24

Lotto uitslae vir 20 April 2024

Groenewald en Greeff se appèl suksesvol

Omstanders gryp glo vrag van brandende vragmotor

Vier sterf in ongeluk naby Port Shepstone

Bejaarde man se liggaam by Gqeberha-gholfklub gevind

Man wat vrou vermoor, opsny en kook se parool weer geweier

Willem Botha spog met eie parfuum

Onbekende mans sterf toe vragmotor hulle voertuig tref

Mooiweer die naweek verwag

Universiteit van Fort Hare gee binnekort graad aan 19-jarige

Powerball uitslae vir 19 April 2024

Man kry lewenslange vonnis vir verkragting van meisie (12)

Boer soek ’n Vrou se PF en Chantelle verwag ’n dogtertjie

Verdagte op rooftoneel doodgeskiet

 Kyk: Jan Jan Jan en dansende Kwagga vermaak