INTERNASIONAAL – Die Springbokke is vandag as Google se Doodle op hulle tuisblad gebruik.
In afwagting van wat belowe ’n legendariese eindstryd vir die rugbywêreldbeker te wees, het Google dit maklik gemaak vir verbruikers om die wedstryd op die platform se soekenjin te kan volg.