SA-vroue wat oorsee werk glo tydens vakansie in plaaslike wildreservaat aangeval

Twee jong vroue is op die aand van 6 Januarie by ’n wildreservaat aangeval, nadat twee verdagtes glo kort ná 23:00 toegang tot hulle blyplek verkry het. ‘n Kriminele saak by die plaaslike polisiekantoor oopgemaak. , Luidens ‘n verklaring van Brad Nathanson Investigations het die vroue, onderskeidelik 23 en 24 jaar oud, die aand sowat … Continue reading SA-vroue wat oorsee werk glo tydens vakansie in plaaslike wildreservaat aangeval